Copyright 2019 -

Read in English

Mense

Wallrich se kantore is geleë in die middel van Suid Afrika se sakekern in Randburg, Johannesburg.

Die firma bestaan uit twee vennote, wat albei as Geoktrooieerde Rekenmeesters gekwalifiseerd is.

ʼn Toegewyde Belasting Administrateur, Statutêre Sekretaresse, so wel as ʼn span opgeleide en professionele rekenmeesters vorm ook deel van die Wallrich-span.

Wallrich is ʼn tweetalige firma wat in beide Engels en Afrikaans handel.

Tegnologie

Wallrich maak gebruik van die nuutste rekenaartegnologie om dienslewering aan kliënte te verbeter. Rekenaar-gesteunde tegnieke word gebruik waar dit beide moontlik en wenslik is om spesifieke take uit te voer ten einde die kliënte se beste belange te dien.

Metodologie

Wallrich is voortdurend in die proses om gestandaardiseerde metodes te ontwikkel om koste-effektiewe ondersoeke en kwaliteit dienste te verseker.

Professionele Opleiding

Deur ʼn mededingende voordeel in die maatskappy opleidingstelsels te handhaaf, verseker Wallrich dat hulle mense die hoogste vlakke van tegnieke en professionele kundigheid vertoon.

Gespesialiseerde opleidingsmaatskappy in die industrie word gebruik.

Wallrich is ʼn geakkrediteerde SAICA opleidingskantoor.

Wallrich is lede van:

  • Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters.
  • SAIT – ‘South African Institute of Tax practitioners’.
  • Lloyd Viljoen is ons geakkrediteerde IRBA ouditeure en ons deel kantore.

Visie

Om akkurate, insiggewende en voortreflike finansiële advies, rekeningkundige en gerusstellingsdienste aan klein-en mediumgrootte ondernemings te voorsien.

Missie

Om altyd verantwoordelik te wees, gebaseer op streng waardes van aanspreeklikheid in alles wat ons doen.

Waardes

Altyd verantwoordelik.

lloyd viljoen logo2

Financial ownership

Taking charge of your financial destiny
can be a challenge in these trying times.
There are a myriad of factors to
contemplate, some of which may
leave you destitute should you
decide on the DIY option.

Find out more

Follow us